Klient se kwilt klaar gekwilt

Twee enkel bed kwilte klaar gekwilt hierdie week. Dit is op pad na Namibie toe.
Die kwilte is gemaak deur Carien Van der Merwe.


No comments:

Post a Comment