Crochet Open Day 25 September 2013

Dear Ladies

We have recently started a knitting and crochet get together. The purpose of this morning is to have fun whilst we knit and crochet. If you cant knit or crochet we will gladly teach you how. If you are stuck with a current project, we will assist you to sort out the problem.

As jy kan hekel en brei en jy het uit idees geraak, kom kuier gerus. Ons sal met hope voorstelle kom vir nuwe projekte.

Die besonderhede is as volg:

Naude Straat 437
Wonderboom Suid
Pretoria

Tyd: 09h00 tot 13h00
Koste: R30-00 per person - Sluit verversings in.

Kontak Persoon: Annette Van Rensburg
Tel: 079 574 1220

Kontak my gerus vir meer details.

A Big Thank you!

The International Quilt Convention 2013 has come and go. What a great event it happened to be. We made such lovely new friends with all the Ladies who came to support us.

I would like to give you all a hug and say Thank You for all the chats we had and all the support you gave us. It is much appreciated.

Laastens wil ek vir almal wat my gehelp het baie dankie se vir julle lojaliteit, ondersteuning en al die harde werk. Ek sou dit nooit sonder julle kan doen nie.

BAIE, BAIE DANKIE!!

Thea, Charene, Olga, Hannetjie, Dries en laastens my ander helfte Frik. Baie dankie vir al die geduld, liefde en ondersteuning. Aan my seun Werner, baie dankie vir al die rond ry, pakkies gaan haal en al die aand etes wat jy gemaak het en agter ons aan gedra het terwyl ons die voorbereiding gedoen het.

Julle is 'n wen Span!