Playing Hooky/Haak uit

Ek neem deel aan die sak projek van die Ons Hekel blad op Face book. Ongelukkig laat begin maar sal inhaal. Hier is my eerste blokkie wat ek gaan gebruik vir die kante van die sak. Dit is 'n gratis patroon wat ek op Monica van Hekel Idees se blog gekry het.


Ek gebruik egiptiese katoen garing wat ek by One of a kind yarns gekoop het.

No comments:

Post a Comment